| Modulekode | JLO 120 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Hierdie module fokus ook op persoonlike ontwikkeling, maar met die klem op die vraag: “ Hoe is my interaksie met ander mense?” Kennis en toepassing van interpersoonlike vaardighede soos konflikhantering, emosionele intelligensie en selfgeldende gedrag sal behandel word. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App